${PRODUCTNAME} ${PRODUCTVERSION} Leesmy

Aantekeninge by installasie

Probleme tydens programbegin

Probleme om ${PRODUCTNAME} te begin (bv as toepassings hang) en probleme met die skerm word dikwels deur die grafikakaart-drywer veroorsaak. As hierdie probleme voorkom, werk asseblief jou grafikakaart-drywer by of gebruik die grafikakaart-drywer wat saam met jou bedryfstelsel gekom het. Probleme om 3D-objekte te wys, kan dikwels opgelos word deur die opsie "Gebruik OpenGL" onder 'Nuts - Opsies - ${PRODUCTNAME} - Aansig - 3D-aansig' te deaktiveer.

Snelsleutels

Lêersluiting

Waarskuwing: Die geaktiveerde lêervassluitfunksie kan probleme met Solaris 2.5.1 en 2.7 veroorsaak wat saam met Linux NFS 2.0 gebruik word. Indien u stelselomgewing hierdie parameters het, beveel ons sterk aan dat u die lêervassluitfunksie vermy. Anders sal ${PRODUCTNAME} hang wanneer u 'n lêer probeer open op 'n NFS-gehegde gids op 'n Linux-rekenaar.

Belangrike toeganklikheidsaantekeninge

Gebruikersteun

Die ${PRODUCTNAME}-gemeenskap sou graag wou voordeel trek uit jou aktiewe deelname in die ontwikkeling van hierdie belangrike oopbronprojek.

Teken in

U kan groot bydraes lewer tot hierdie oopbronprojek selfs al het u beperkte sagtewareontwerp- of koderingservaring. Ja, u kan!

Ons hoop u geniet dit om met die nuwe ${PRODUCTNAME} ${PRODUCTVERSION} te werk en dat u aanlyn by ons sal aansluit.

Gebruikte/gewysigde bronkode

Portions Copyright 1998, 1999 James Clark. Portions Copyright 1996, 1998 Netscape Communications Corporation.