SUSE Linux Enterprise Desktop 10 SP3 Release Notes

1.0 Purpose

This SUSE Linux Enterprise Desktop 10 SP3 serves several purposes:

Through joint testing and maximum care, we try hard not to break any ISV certification with a Service Pack, but we recommend checking with your ISV about your application's certification status.

With the release of SUSE Linux Enterprise Desktop 10 SP3, the now obsoleted Service Pack 2 enters limited support status for the following 6 months, during which time Novell will continue to provide security updates and L3 support to maintain its customer's operations safe during the migration window. At the end of the six-month parallel support period, on March, 29th 2010, support for Service Pack 2 will be permanently discontinued.

2.0 New Features/Version updates

3.0 New Drivers

Intel Wireless drivers have been updated:

4.0 Known Issues

For the latest version of the SUSE® Linux* Enterprise Desktop 10 SP3 Release Notes, see http://www.novell.com/documentation/sled10/readme/release_notes_sp3.html.

Installation using Persistent Device names

If you plan to add additional storage devices to your system after the OS installation, we strongly recommend to use persistent device names for all storage devices during installation. The installer by default uses the kernel device names.

How to proceed:

During installation, enter the partitioner. For each partition, select "Edit" and go to the "FStab Options" dialog. Any mount option except "Device name" provide you persistent devicenames.

To switch an already installed system to using persistent device names, proceed as described above for all existing partitions. In addition, rerun the boot loader module in YaST to switch the bootloader to using the persistent device name also. Just start the module and select "Finish" to write the new proposed configuration to disk. This needs to be done before adding new storage devices.

For further information please look at http://en.opensuse.org/Persistant_Storage_Device_Names.

Documentation

For SUSE Linux Enterprise Desktop 10 SP3 documentation, see http://www.novell.com/documentation/sled10.

PDFs of the System Documentation in Sub-Packages

Most sled-* packages with the system documentation are split. Find the PDFs in the *-pdf sub-packages or directly at http://www.novell.com/documentation/sled10.

Ontplooiingsgids: 3.3.1 verkry toegang tot ’n SMI-bediener

Die name van die selflaai-aanporparameters wat in die handleiding verstrek word, is uitgedien en word van SUSE Linux Enterprise 11 af nie meer gebruik nie. In plaas van smturl gebruik regurl en in plaas van smtcert gebruik regcert.

KDE-gebruikergids: 15.6.4 Versper van eienskappe / GNOME-gebruikergids: 12.6.4 Versper van eienskappe

By verstek eer Firefox nie instellings wat met die GConf-stelsel gemaak is nie. Ten einde die GConf-afsluitsleutel doeltreffend te maak, redigeer/usr/lib/firefox/local-configuration.js en stel config.use_system_prefs op true. Hierdie lêer laat die administrateur toe om voorkeure wat op elke Firefox-gebruiker van toepassing is, te stel en te sluit.

5.0 Hardware Related Issues

Beperkte Grafika-ondersteuning op IBM SurePOS 700 4800-7X3 tydens Installasie

Daar is slegs beperkte grafika-ondersteuning op IBM SurePOS 700 4800-7X3-stelsels met 4820-2GN-monitors. Tydens ’n grafika-installasie kan u ’n foutboodskap vanaf die monitor (OSD = On Screen Display) teëkom, soos:

BUITE BEREIK H: -48.4 KHz V: -60.1 Hz.

Om hierdie kwessie te omseil, probeer ’n ander oplossing, VESA of teksmodus vir installasie. ’n Ander opsie is om die natuurlike aandrywer te kies deur acceleratedx=1 op die selflaai-aanporring te spesifiseer. Dit help dalk om die BTAS by te werk.

Na stelsel-installasie kom die probleem nie meer voor nie en die grafika-stelsel word volledig gesteun.

Grafika-verwringings op die FIC GE2-platform (Transtec SENYO600)

Op die FIC GE2-platform met gebruik van 24-BPP-kleurdiepte en resolusies >= 1280x1024 op die DVI-koppelvlak word strepe op die X-bediener vertoon. Dit verwring alle vensters.

Verander na 16-BPP-kleurdiepte los blykbaar die probleem op.

Tablet-PR-eienskappe op 64-bis-argitekture

Tans is Tablet-PR-ondersteuning slegs beskikbaar vir 32-bis-argitekture. Om Tablet-PR-eienskappe op 64-bis-argitekture te gebruik, moet u ’n 32-bis-stelsel installeer.

6.0 Update Related Issues

Updating from SUSE Linux Enterprise 10 Service Pack 2 (SP2) to Service Pack 3

The update to Firefox 3 requires some additional packages to be installed. Some libraries used by Firefox3 will be installed under /usr/lib[64]/firefox/ as a second stack. Those libraries are only used by Firefox3.

Bywerking vanaf SUSE Linux Enterprise 10-dienspak 1 (SP1) na dienspak 2 (SP2)

Vir bywerking vanaf SP1 na SP2 met gebruik van YaST-aanlynbywerking, zen-bywerker of rug, beveel ons aan dat die slesp1-libzypp-4907-regstelling eerste toegepas word.

Hierdie regstelling herstel die herbegin van ZMD tydens bywerking van die instandhoudingstapel. Indien die regstelling nie eerste toegepas word nie (en ZMD word daarna herbegin), ervaar u probleme tydens die bywerking tot SP2, soos gevoerde uitsonderings, ens.

Raadpleeg die handleiding vir meer inligting oor die bywerkprosedure.

PatchCD Update Relies on Configured Installation Sources

Before starting the PatchCD update, add additional installation sources for all add-on products and KMP packages (such as nVidia or ATi graphics drivers) to match the Service Pack level to be installed. Use the YaST 'Installation Source' module for this. Otherwise, the PatchCD update might show dependency conflicts due to installing updated packages, e.g. the kernel packages.

MDNS- en .local-domeinname

Die .local boonstevlak-domein word deur die oplosser as skakel-plaaslike domein hanteer. DNS-versoeke word as multivorm-DNS-versoeke in plaas van normale DNS-versoeke gestuur. As jy reeds die .local-domein in jou naambediener-konfigurasie gebruik, moet jy hierdie opsie afskakel in /etc/host.conf. Lees ook die host.conf-bladsy van die handleiding.

As jy MDNS tydens installasie wil afskakel, gebruik nomdns=1 as ’n selflaaiparameter.

Vir meer inligting aangaande multivorm-DNS, sien http://www.multicastdns.org.

7.0 Software Related Issues

YaST-sagtewarebestuur Gtk en Qt-voorkante

YaSTverskyn met twee voorkante, afhangende van die werkskerm wat op jou stelsel geïnstalleer is. By verstek loop die YaST gtk-voorkant op die GNOME-werkskerm en die YaST qt-voorkant op die ander werkskerms. Dit word gedefinieer met die WANT_UI-veranderlike in die /sbin/yast2-skrip. Eienskapsgewys is die gtk-voorkant baie soortgelyk aan die qt-voorkant soos wat in die handleidings beskryf word. Een uitsondering is die gtk-sagtewarebestuursmodule, wat grootliks van die qt-poort verskil.

Notas aangaande yast2-add-on-creator, yast2-cd-creator en yast2-product-creator

yast2-add-on-creator skep ’n pasmaakproduk (ISO-beeld) uit gewone RPM-lêers. Dit is bestem vir ISV’s wat uitbreidings vir SUSE Linux Enterprise-produkte wil skep.

yast2-cd-creator skep ’n (selflaaibare) ISO-beeld uit bestaande produk(te). Dit kan gebruik word om ’n bestaande produk te pasmaak. So byvoorbeeld, kan dit ’n kleiner ISO-beeld maak met ’n onderafdeling uit alle pakkette (o.a. basiese pakkette vir ’n minimale stelsel), of andersom, ’n ISO-beeld met meer produkte soos SLES + SDK.

yast2-product-creator is ’n opvolger van die cd-creator. Dit sluit ’n GUI vir die kiwi-beeldstelsel in. Op hierdie wyse is dit ook moontlik om ’n Live-CD, XEN image, ens. uit dieselfde konfigurasie wat in die CD-skepper gebruik is, te skep. Die produkskepper sal saam met die SDK versend word.

Let op dat die cd-creator nie YUM-installasiebronne ondersteun nie, maar die volgende produkskepper (deel van SDK) sal dit doen. Gebruik die produkskepper as jy ’n medium met bywerkings ingesluit, wil skep.

Lees-skryf-ondersteuning vir die NTFS-lêerstelsel

U kan lees-skryf-ondersteuning vir die Microsoft NTFS-lêerstelsel ontsper. Heg ’n NTFS-partisie met gebruik van ntfs-3g as die lêerstelselsoort. U voer byvoorbeeld die opdragreël so in:

heg -t ntfs-3g /dev/sda1 /mnt

Indien u ’n NTFS-partisie permanent met lees-skryf-ondersteuning wil heg, voeg ’n lyn by die /etc/fstab om dit outomaties teen stelselselflaaityd te heg (skep eers die hegpunt!):

/dev/sda1 /data-ntfs ntfs-3g defaults 0 0

’n Vollediger voorbeeld is die volgende:

/dev/sda1 /data-ntfs ntfs-3g \ users,gid=users,fmask=113,dmask=002,locale=en_US.UTF-8 0 0

Dit sal aan geldige gebruikers skryftoegang tot die partisie verleen en leestoegang aan al die ander persone. Dit gee ook ’n voorbeeld van die gepaste gebruik van lokaliteit, indien nodig. Die gebruik van verstek vir ’n opsie maak die partisie groot oop, selfs om te misbruik.

Java Plug-In and Firefox

The Sun Java plug-in crashes Firefox on the first run. To work around this issue, restart Firefox after this first crash. Then Firefox will run properly.

8.0 Legal Notices

Novell, Inc. maak geen aanbiedings of bied geen waarborge in verband met die inhoud of gebruik van hierdie dokumentasie nie, en is spesifiek gevrywaar van enige uitdruklike of geïmpliseerde waarborge van verkoopsvernuf of geskiktheid vir enige bepaalde doel. Verder behou Novell, Inc. die reg voor om hierdie publikasie te eniger tyd te hersien en veranderings aan die inhoud aan te bring, sonder die verpligting om enige persoon of entiteit van sodanige hersienings of veranderings in kennis te stel.

Verder maak Novell, Inc. geen aanbiedings of bied geen waarborge in verband met enige sagteware nie, en is spesifiek gevrywaar van enige uitdruklike of geïmpliseerde waarborge van verkoopsvernuf of geskiktheid vir enige bepaalde doel. Verder behou Novell, Inc. die reg voor om te eniger tyd veranderings aan te bring aan enige en alle dele van Novell-sagteware sonder die verpligting om enige persoon of entiteit van sodanige veranderings in kennis te stel.

Enige produkte of tegniese inligting wat onder hierdie Ooreenkoms voorsien is, kan onderworpe wees as Verenigde State-uitvoerbeheermaatreëls en die handelswette van ander lande. U aanvaar om te voldoen aan alle uitvoerbeheermaatreëls en om enige vereiste lisensies of klassifikasie te verkry om gelewerde goedere uit te voer, weer uit te voer of in te voer. U aanvaar om nie uit te voer of weer uit te voer na entiteite op die huidige Verenigde State-uitvoeruitsluitingslyste of na enige verbode of terroristelande soos in die Verenigde State-uitvoerwette gespesifiseer nie. U aanvaar om nie goedere te gebruik vir verbode kern-, missiel- of chemies-biologiese wapentuig-eindgebruikers nie. U word verwys na http://www.novell.com/info/exports/ vir meer inligting oor die uitvoer van Novell-sagteware. Novell aanvaar geen verantwoordelikheid as u misluk daarin om enige nodige uitvoergoedkeurings te verkry nie.

Kopiereg ® 2007 Novell, Inc. Alle regte voorbehou. Geen deel van hierdie publikasie mag gereproduseer, gefotokopieer of geberg word op ’n herwinningstelsel, of oorgedra word sonder die uitdruklik geskrewe toestemming van die uitgewer nie.

Novell, Inc. het intellektuele eiendomsregte wat verband hou met tegnologie beliggaam in die produk wat in hierdie dokument beskryf word. In die besonder en sonder beperking, sluit hierdie intellektuele eiendomsregte dalk in een of meer van die V.S.-patente wat gelys is by http://www.novell.com/company/legal/patents en een of meer bykomende patente of wagtende patentaansoeke in die V.S. en in ander lande.

Wat Novell-handelsmerke betref, beskou Novell Trademark ad Service Mark list (http://www.novell.com/company/legal/trademarks/tmlist.html). Alle derdeparty-handelsmerke is die eiendom van hul onderskeie eienaars.